Posts

Posts uit februari, 2020 tonen

#polyglottweet review

Afbeelding
Finally it’s here, my thoughts on the #polyglottweet challenge by @maripolyglot last January. I decided to join, because I liked the idea of focusing on my target languages for a whole month and because there would be a group of likeminded polyglots, discussing and correcting each other’s tweets. Me like! Let’s look at some facts and figures first. - T he challenge took 30 days . That means 30 days in a row, tweeting once a day about anything you like in whatever language you study, using the hashtag polyglottweet.   - I am studying/speaking 10 foreign languages and I tweeted in all of them.       French : 6, English and Afrikaans : 5, Korean : 4, Italian : 3, Bulgarian and Faroese : 2, German , Danish and Spanish : 1.   - I also did 1 audio tweet in French, I tweeted one blog I wrote in English and as a final tweet on day 30, I made a thread with all my target languages (which was fun to do). Plusses: I loved to give my target languages some TLC on a

Ek het 'n Afrikaanse boek gelees

Ek het vandag vir die eerste keer ‘n Afrikaanse boek gelees en ek is baie bly dat ek dit kan doen het, want ek leer net twee maande die taal. Als jy nie wil weet hoe hierdie storie afloop nie, dan moet jy nie verder lees nie ... Die titel van die boek wat ek gelees het, is Die Horlosiemaker , geskryf deur Anna Erishkigal. Eintlik is dit nie regtig 'n boek nie, maar 'n novelle, wat slegs 38 bladsye tel. Ek dink dit was ’n Engelse boek, wat vertaal is in Afrikaans, want die storie vertel die verhaal van ’n meisie wat in ’n stad woon met Engelse straatname en dit lyk gewoon so asof dit in Amerika is (later lees ons dat haar kêrel as soldaat met die leër naar Afganistan toe gaan om te veg teen die Taliban). Die meisie waaroor die storie gaan, is Marae. Sy het van haar kêrel ‘n horlosie gekry, wat gestop het om presies 3.57 uur namiddag, op Woensdag, die 29ste Januarie. Ons kom te weet dat dit die oomblik is waarop Jos (Marae se kêrel) gesterf het. Jos wil trou m